Testimonials
Gert Potgieter
Hannes en leon, baie dankie vir die TEMS wat julle in die kursus sit. Dit is veronderstel om 'n Control Centre Marketing kursus te wees, maar daar is soveel lewenslesse wat julle in sommige lesse aanraak. Julle voeg werklik waarde aan 'n mens se alledaagse lewe toe. Hou aan met die goeie werk.
Gert Potgieter.
Hannes and Leon, Thank you for the TEM$ that you put into the course. It is supposed to be a Control Center Marketing course, but there is so much life lessons that you touch on some lessons. You add really value to a persons daily lives. Continue with your good work!
Gert Potgieter